Welkom by Koeitjies en KalfiesÂ
Ons bied ’n veilige, liefdevolle en stimulerende omgewing vir kinders vanaf 3 maande tot 5 jaar. Met ons fokus op kleiner klassies ontvang elke kind die individuele aandag, sorg en ondersteuning wat nodig is om optimaal te ontwikkel en hul volle potensiaal te bereik. Ons Nasorgsentrum bied ook akademiese ondersteuning en huiswerkbegeleiding aan leerders vanaf Graad R tot Graad 7.
Ons speelskool is gebou op sterk Christelike waardes, waar ons fokus op holistiese ontwikkeling en die vorming van ’n empatiese gees. Met die ELDA-kurrikulum skep ons ’n tuiste waar leer deur speel aangemoedig word.

Sensoriese spel
Messy Play
Bak en brou
Kreatiewe aktiwiteite
KOEITJIES EN KALFIES Voorbereiding en nasorgsentrum

Privaat Voorbereiding en Nasorgsentrum in George, Wes-Kaap. Ons bied ’n liefdevolle en stimulerende omgewing waar elke kind die individuele aandag ontvang wat hulle nodig het om te floreer. Voorbereidingskool ouderdomsgroep: Graad RRR tot Graad RR. Nasorgsentrum: Graad R tot 7
Ons Fasiliteite en Speelgrond
Ons fasiliteite is ontplooi om ’n veilige, stimulerende en vreugdevolle omgewing vir kleuters te verseker waar leer en speel as een ervaar word.

Charné Viviers
Skoolhoof

Juffrou Madeleine Rheeder
1 - 2 Jaar

Juffrou Rentia Jacobs
3 - 4 Jaar

Tannie Cinnie Gertse
Assistent
Ons Personeel
Ontmoet die hart van ons skool. Ons span toegewyde span skep ’n veilige en liefdevolle hawe vir elke klein kalfie.

Dylan du Preez
Finansies en Administrasie

Juffrou Tiffany Jansen
1 - 2 Jaar

Juffrou Charlotte Willemse
Graad RR

Tannie Alexe Erwee
Assistent

Tannie Beaudene van Vuuren
Assistent

Juffrou Clarissa Groenewald
3 – 9 maande

Juffrou Tahisha Jacobs
2 – 3 jaar

Tannie Luzahn Juries
Assistent
.jpeg)
Tannie Bokka Conradie
Assistent

Tannie Teresa Fry
Huishoudelike Werker

Juffrou Melissa Booysen
9 – 12 maande

Juffrou Bernadette Setimba
2 - 3 Jaar

Tannie Merveline Cupido
Assistent
.jpeg)
Tannie Maria Legolie
Assistent
Ons Missie
Ons is ’n Christelike skool wat fokus op die holistiese vorming van elke kind binne ’n liefdevolle en stimulerende omgewing.
â—‹ Sterk waardes
â—‹ Kleiner klassies
â—‹ Meer individuele aandag
â—‹ Holistiese ontwikkeling
Ons doel is om ’n veilige, liefdevolle en stimulerende leeromgewing vir elke kind te skep waar hulle kan floreer.
Buitemuurse Aktiwiteite
Boogie Beatz
Young Engineers
Playball
Monkeynastix en Babynastix
Music Kids
Ballet
Swem
Aktiewe Musiek & Dans
Tegnologie & Wetenskap
Sportontwikkeling
Fisieke Ontwikkeling
Waterveiligheid & Pret
Musiekopvoeding
Kreatiewe Dans
Babasorg
Adderleystraat 2
Bo-Dorp
George
Speelskool
Adderleystraat 4
Bo-Dorp
George
Voorbereiding en Nasorgsentrum
Fichatstraat 69
George-Suid
George







